send link to app

Via Afrika LoopbaanKompas app for iPhone and iPad


4.6 ( 4176 ratings )
Education
Developer: Via Afrika
Free
Current version: 1.01, last update: 7 years ago
First release : 18 Mar 2015
App size: 19.95 Mb

Via Afrika LoopbaanKompas is geskep om jou te help besluit watter loopbaanpad perfek by jou sal pas.


Die app kan op drie maniere gebruik word:
· Voltooi al vyf die vasvrae om uit te vind watter loopbane volgens jou belangstellings en vaardighede die beste by jou pas.

· Kies die vakke wat jy reeds neem om te sien watter loopbaanvelde en loopbane jou vakkeuses vir jou moontlik maak.

· Snuffel deur ’n groterwordende loopbaanlys om te sien watter vakke vir elk loopbaan voorgestel word, en soek aanlyn na poste wat tans beskikbaar is om te kyk hoe groot die mark vir daardie werk werklik is.



Via Afrika LoopbaanKompas is deur bedryfskundiges ontwikkel om aan jou ’n aanduiding van jou belangstellings en vaardighede te gee. Dit vervang egter nie professionele loopbaanvoorligting nie.